Dankie vir u navraag

Ons sal u navraag so gou as moontlik beantwoord

Ons sien uit om u met u reisbehoeftes te help. Ons het ‘n kort e-pos gestuur om die navraag te bevestig asook die naam van die reiskonsultant wat u navraag sal beantwoord.

Ons kantoorure strek van Maandag tot Vrydag vanaf 8vm tot 5nm, Suid-Afrikaanse tyd (GMT +2). Navrae wat oor naweke ontvang word sal vroeg Maandagoggend beantwoord word.

In die tussentyd, besoek gerus ons Facebook-blad om van ons gaste se pragtige foto’s van die Pilanesberg te sien: