Privaatheidsbeleid

Indien jy enige addisionele informasie nodig het of ‘n vraag wil vra oor die privaatheidsbeleid, kontak ons asseblief op info@pilanesbergnationalpark.org.

www.pilanesbergnationalpark.org word op geen manier geassosieer met Tourism North West Province (www.tourismnorthwest.co.za) nie en word deur Biggest Leaf Travel (www.biggestleaftravel.com) bemark en bestuur.

By www.pilanesbergnational park.org is die privatheid van ons gastevandie grootste belang. Hierdie privaatheidsdokument verduidelik watter informasie deur www.pilanesbergnationalpark.org ontvang word en hoe dit gebruik word.

Log Files

Soos baie ander webtuistes gebruik www.pilanesbergnationalpark.org ‘log files’. Die informasie binne die ‘log files’ sluit in ‘internet protocol’ (IP) addresse, tipe websoeker, Internetdiensverskaffer (ISP), datum en tyd, inkoms- en uitgangsplekke en hoeveelheid klikke om te sien hoe mense op die webtuiste rondbeweeg. IP-addresse en enige ander eenderse informasie word nie gekoppel aan mekaar nie en dit is glad nie persoonlik identifiseerbaar nie.

‘Cookies’ en ‘Web Beacons’

www.pilanesbergnationalpark.org gebruik ‘cookies’ om inligting oor individuele besoekers te stoor – soos voorkeure, gebruikersinligting en watter webtuistes nog besoek word – www.pilanesbergnationalpark.org gebruik hierdie ingliting om die webtuiste aan te pas met die gebruik met ‘n relevante websoeker oor individuele besoekers te stoor.

‘DoubleClick DART Cookie’

.:: Google, as ‘n deredeparty verskaffer gebruik ‘cookies’ om advertensies op www.pilanesbergnationalpark.org te voorsien

.:: Google se gebruik van DART ‘cookies’ maak dit moontlik om advertensies aan verbruikers te dien gebasseerop hulle besoek aan www.pilanesbergnationalpark.org en ander webtuistes.

.:: Gebruikers mag besluit om nie die DART ‘cookies’ toe te laat nie deur Google se advertensie en inhoud netwerkprivaatheidsbeleid by die volgende URL te besoek – http://www.google.com/privacy_ads.html

Sommige van ons advertensievennotemag dalk ‘cookies’ en ‘web beacons’ op ons webtuiste gebruik. Ons advertensievennote sluit in…

Google Adsense

Hierdie derde-party advertensie-netwerke gebruik tegnologie vir die advertensies en skakels wat op www.pilanesbergnationalpark.org verskyn,dit word dirak na jou websoeker gestuur. Hulle ontvang outomaties jou IP-adres wanneer dit gebeur. Ander tegnologië (soos ‘cookies’, JavaScript en ‘Web Beacons’) mag dal kook deur derdeparty adverteerders gebruik wordom die affektiewiteit van hulle hulle advertensies te bepaal of om meer advertensies vir jou teverpersoonlik.

www.pilanesbergnationalpark.org het geen beheer of toegang tot hierdie ‘cookies’ wat deur derdeparty adverteerdersgebruik word nie.

Besoek die privaatheidsbeleide van die verskillende derdeparty diensverskaffers vir gedetaileerde informasie oor hulle praktyke en hoe om te ‘opt out’ uit sekere van hulle gebruike van hierdie informasie. www.pilanesbergnationalpark.org se privaatheidsbeleid is nie van toepassing op adverteerders se webtuistes nie, en ons kan nie die aktiwiteite om genoemde webtuistes beheer nie.

Indie jy jou ‘cookies’ wil afskakel, besoek jou individuele websoeker se opsies. Meer indiepte informasie kan by die spesifieke websoeker se webtuiste gevind word.