Pilanesberg Kaart

Ons kaart van Pilanesberg Nasionale Park gee vir jou ‘n idee van waar elke lodge in die park is. Dit is ‘n goed om ‘n rowwe idee te hê van waar jy wil gaan en wat jy wil sien voor jy op jou avontuur en wildritte gaan. Let asseblief daarop dat slegs ‘n paar van die hoofpaaie in die park geteer is en dat meeste van die paaie grondpaaie is. Gebruik hierdie kaart om jou roetes vir die dag te beplan en jou te help om by die uitgangspunte te kom voor die park toemaak vir die nag. Ander interessanthede wat op die kaart gemerk is is fotografiese skuilings, uitkykpunte, watergate, piekniek plekke en damme.

Pilanesberg Map

Click for larger image

Kliek hier om die kaart af te laai

of

Gebruik hierdie kaart op jou webtuiste deur hierdie kode te gebruik: