Ons Getuigskrifte

sign

As jy jou verblyf of safari deur Pilanesbergnationalpark.org bespreek het wil ons graag hoor hoe jou ervaring met ons was.

Ons reis konsultante staan altyd gereed om seker te maak jou bespreking proses verloop glad en jul waardevolle terugvoer sal verseker dat ons ons diens aan die hoogste standard behou.

Dit is wat hulle gesê het:

Vanaf: Koos en Lena-Marie Lotheringen

Datum: 24 Nov 2014

Kommentaar: Baie dankie vir al jou moeite met ons bespreking by Ivory Tree Lodge– dit word hoog waardeer!!! Ons het ‘n absolute wonderlike tyd daar deurgebring!!!