Algemene Kwelvrae

Bespreek asseblief alle kampplekke deur Golden Leopard Resorts: 0145551000

U is welkom om middagete by die restuarante by Manyane of Bakgatla Resort te geniet of by Pilanesberg Center

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Ja, u mag u eie voertuig in die park inneem. Die meeste 2wd sedan-voertuie kan die park gemaklik invaar.

Die meeste van die paaie in die park is met ‘n gewone 2wd voertuig  toeganklik, daar is egter ook slegte grondpaaie en ‘n voertuig met ‘n hoor bodem word aanbeveel.

Die area is nie hoë risiko nie, maar insek-afweermiddel en insek-nette word aanbeveel.

Die kampterreine van Manyane en Bakgatla is deur motorfiets bereikbaar, maar nie die res van die park nie.

Ja, kinders word toegelaat op vooraf-besrpeekte wildritte. Let asseblief daarop dat kinders slegs toegelaat word met die goedkeuring van die wildbewaarder en met die teenwoordigheid van ‘n volwassene.