Wildroetes in die Pilanesberg

Die 57 000 hektaar van die Pilanesberg Wildreservaat is propvol met amper elke een van Suid-Afrika se wildspesies hier te siene. In die oorgangsarea tussen die Kalahari en die Laeveld bied die Pilanesberg ‘n fantastiese kombinasie van allerlei fauna en flora. ‘n Wildrit in ‘n opelug-voertuig in die Pilanesberg is ‘n hoogtepunt met nabye ervaringe met leeus, luiperds, olifante, renosters en buffels. Die Groot 5 het kuiergaste onder meer die rare wilde honde en cheetahs en meer as 300 spesies voëls.

Wildritte vind gewoonlik vroegoggend of laatmiddag plaas. Die koeler dele van die dag sien die meeste wild-aktiwiteite. Veral jagdiere is die besigste by sonopkoms- en sonsaktye. Die wildritte word begelei deur ervare wildbewaarders en gidse. Die bewaarders is entoesiasties om hullekennis met gaste te deel en is gretig om jou te help om die beste moontlike wild-foto’s te neem. Oop safari-voertuie bied die beste uitsigte met absolute veiligheid.

Nota: 2014 tariewe is geldig vanaf 1 Desember 2013 tot 30 November 2014.

Daaglikse Wildritte

Beplande wildritte vind elke oggend en middag plaas. Ervare wildbewaarders begelei die groep op ‘n avontuur in die Pilanesberg Wildreservaat.

Tydsduur: 3-5 uur
Tarief 2014: R460  per volwassene, R225  per kind onder 16 jaar
Tarief 2015: R475  per volwassene, R240  per kind onder 16 jaar

Maak ‘n Bespreking

Wildrit met Ontbyt of Aandete

Eindig jou wildrit met ‘n volle Engelse ontbyt of aandete in die Pilanesberg Wildreservaat.

Tydsduur: 4uur
Number of Guests: 6 – 10 persons
Tarief 2014/2015: Breakfast: R985 per persoon
Tarief2014/2015: Dinner: R1025 per persoon

Maak ‘n Bespreking

Groeps Wildritte

Spesiale 25-sitplek voertuie voorsien genoeg plekom groepe gemaklik op wildritte te neem. Wegtrek tye wissel, en die Pilanesberg se wild stel nooit teleur nie.

Tydsduur: 2uur 30minute
Number of Guests: 20 – 450 persone
Tarief 2014: R380 per persoon
Tarief 2015: R400 per persoon

Maak ‘n Bespreking

Private Wildritte

’n Private voertuig met ‘n toegewyde wildbewaarder gee jou die Vryheid om enige tyd op jou avontuur te gaan. ‘n Vroegoggend sessie beteken al die aksie van die nuwe dag word gesien, of sien die jagdiere in aksie tydens ‘n nagrit.

Tydsduur: 2uur 30minute
Tarief 2014: R4 900 vir 1-10 persone per voertuig of  R8 150 for 11 – 25 persone per voertuig
Tarief 2014: R4 950 vir 1-10 persone per voertuig of R8 350 for 11 – 25 persone per voertuig

Maak ‘n Bespreking

Eksklusiewe Safaris

Die eksklusiewe safari sluit drankies en happies in. Die wildbewaarder maak seker dat jy soveel diere en dinge sien as moontlik op hierdie eksklusiewe toere.

Tydsduur: 3-5uur
Number of Guests: 4 – 7 persons
Tarief 2014: R6 500 per vehicle (max 7 people per vehicle)
Tarief2015: R6 900 per vehicle ( max 7 people per vehicle )

Maak ‘n Bespreking