Lugballonvaarte oor die Pilanesberg

Ervaar die vistas van die Pilanesberg Nasionale Park deur die oë van ‘n arend uit ‘n lugballon. Die ballon sweef deur die lg, so daar is geen onstuimigheid nie en die enigste geluid wat jy dalk sal hoor is die vlamme wat bo jou in die ballon in vlikker. Die hoogte van die ballon gee jou die geleentheid om die Pilanesberg Alkaline Ring Complex in al sy glorie te ervaar. Hierdie unieke georgrafiese gebeurtenis is as gevolg van volkaniese uitbarstings wat oor die jare ringe in die langskap gelos het wat nou uniek aan die Pilanesberg is.
Lugballon-safaris sluit in:

  • ‘n Een-uur vlug oor die reservaat
  • Vonkelwyn na ons land
  • Volle Engelse ontbyt
  • Eerste-vlug sertifikaat
  • Pendeldiens na jou hotel

Lugballon-vaarte gee ‘n unieke perspektief op die bokke, buffels en olifante wat onbewis van die mense bo hulle met hulle dag aangaan. Dalk is ons selfs gelukkig genoeg om jagdiere en lede van die Groot 5 te sien…

Tariewe2014

  • Tydsduur: 1-uurvlug, +/- 4 ure in total
  • R3950 per persoon (1-uur vlug)
  • R3200 per persoon (2 x halfuur vlugte – vir groepe van meer as 20 persone)

Tariewe 2015

  • Tydsduur: 1-uurvlug, +/- 4 ure in total
  • R3995 per persoon (1-uur vlug)
  • R3250 per persoon (2 x halfuur vlugte – vir groepe van meer as 20 persone)

Nota: Die tariewe vir 2014 is geldig vanaf 1 Desember 2013 – 30 November 2014.

Maak ‘n Bespreking