Tshukudu Bush Lodge5stars

Let wel: Tshukudu Bush Lodge beplan om uitbreidings en verbeterings oor ‘n tydperk van 3 maande te ondergaan, begin vanaf 1 Mei 2015 tot 31 Julie 2015.

Inleiding
Lodge Swimming Pool Bar Restaurant

Inleiding

Die romantiese Tshukudu Bush Lodge is in die Pilanesberg Natuurreservaat op die wal van ’n heuwel geleë, waar jy nie die lodge hoef te verlaat om die wild te sien nie. Met 6 individueel-ontwerpte chalets waarborg die lodge jou ‘n eksklusiewe ervaring. Ervare wildgidse beloof die Groot 5 en meer. Tshukudu se organiese materiale smelt saam met die omgewing en die uitsig oor die veld en uitstekende Afrika-cuisine rond die prentjie mooi af.

Verblyf

Die ses vrystaande luukse chalets van Tshukudu Lodge is individueel ontwerp met ‘n sterk klem op detail. Leerbanke en kristalkroonkandelare voeg elegansie terwyl ‘n dubbel bed en ingesonke bad rus en vrede beteken.

Aktiwitiete

Tshukudu Bush Lodge is in die hartjie van die alombekende Pilanesberg Natuurreservaat. Wildkyk is baie bevredegind met die Groot 5 en talle ander suider-Afrikaanse spesies te sien. Wildritte, wild-stappies of wildkyk van die gerief van die lodge beloof om ongelooflike wild opbrengs te lewer.

Fasiliteite

Fasiliteite

Die cuisine by Tshukudu is top-klas. Geniet vyf-gang etes in die eetkamer en pas jou kos met die perfekte wyn van die indrukwekkende keuse beskikbaar. Die stoep kyk uit op die watergat waar die diere hulle dors kom les en die onvergeetlike vlaktes.

Die ander fasiliteite sluit in:

  • Rotspoelietjie
  • Restaurant en kroeg
  • Stoep met uitkykpunt op die watergat
  • Nood-mediese diens
Ligging

Ligging

Tshukudu Bush Lodge is in die hartjie van die Pilanesberg omtrent 15 km vanaf die Pilanesberg Lughawe geleë. Die Pilanesberg Natuurreservaat is alombekend vir sy wild, veral die Groot 5, en dat dit ‘n malaria-vrye area is. Die reservaat is in die middle van die Pilanesberg Alkaline Ring Complex, ‘n unieke geografiese gebeurtenis.

Gallery
Tariewe

Tshukudu Bush Lodge Tariewe 2015

Tariewe vir 2015 Hoëseisoen Laeseisoen Hoëseisoen
Datums 2015 1 Jan – 30 Apr 1 Mei – 31 Aug 1 Sep – 31 Des
Per Persoon wat deel R 4080 R 3670 R 4080
Enkel Person R 5750 R 5180 R 5750
Kinder 12-18 R 2045 R 2045 R 2045

RSA Resident Special

Winter Afslag (min 2 nagte verblyf)

RSA Rates for 2015 High Season Low Season High Season
Dates 2015 1 Jan – 30 Apr 1 May – 31 Aug 1 Sep – 31 Dec
Per Person Sharing N/A R 3770 N/A
Single Person N/A R 5315 N/A

Spesiale Aanbod van Sondae tot Donderdae (min 2 nagte verblyf)

RSA Rates for 2015 High Season Low Season High Season
Dates 2015 1 Jan – 30 Apr 1 May – 31 Aug 1 Sep – 31 Dec
Per Person Sharing R 4050 R 3770 R 4050
Single Person R 5670 R 5315 R 5670

Tariewe sluit in:

Vyfgang-maaltyf elke aand
Vroegoggen tee/koffie, brunch en plaaslike drankies
Daaglikse wildritte
Welkom drankie op aankoms
Spesiale middagtee elke dag
Pendeldiens tussen Bakubung en Tshukudu

Notas

  • Let asseblief daarop dat die minimum tydperk vir verblyf oor naweke twee aande is (Vrydag en Saterdag)
  • Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar toegalaat nie. Vir diegene 12 jaar en ouer word daar ‘n ‘derdepersoon’ tarief gevra.
  • Let asseblief daarop dat die lodge slegs bereikbaar is deur 137 trappe te klim, dit beteken dat die lodge nie toegangklik is vir mense met gestremthede of sekere ouer mense nie.
Vind Meer Uit