Selfsorg

Buffalo Thorn Lodge

vanaf R 9000
per night, 10 volwassenes

buffalo-thorn-web

n Selfsorg-ondervinding soos geen ander: Buffalo Thorn Lodge vermeng die luuksheid van ‘n vyfster lodge met die vryheid, bekostigbaarheid en privaatheid van selfsorg. Ideaal vir ‘n groep of familie, Buffalo Thorn is slegs beskikbaar vir eksklusiewe private huur van die hele lodge.

Lees Meer