Middelreeks Lodges

Bakubung Bush Lodge

vanaf R 1810
per nag, per person wat deel

Geniet die beste van beide wêrelde: die opwinding van ‘n oord in die wildernes van die Pilanesberg. Begeleide wildritte, gesofistikeerde etes, bos-tennisbane, luukse swembaddens en panoramiese uitsigte verseker ‘n onvergeetlike safari slegs 10 minute vanaf Sun City.

 

Lees Meer

Kwa Maritane Bush Lodge

vanaf R 1810
per nag, per person wat deel

kwa-maritane-web

Geleë op die hange van ‘n oervolkaan bied Kwa Maritane die perfekte kombinasie van rus-en-vrede en avontuur. Sien die Groot 5 by die lodge se wildskuiling, en staar na die sterre in die Afrika-lug.

Lees Meer

Black Rhino Game Lodge

vanaf R 1835
per nag, per person wat deel

black-rhino-game-lodge-web

Genessel tussen die Tamboti-bome van die Black Rhino Reserve, begin jou dae met wildritte in die onbekende en afgeleë valley en eindig jou dag met ‘n smaaklike ete geskep deur die lodge se private chef.

Lees Meer

Ivory Tree Game Lodge

vanaf R 2290
per nag, per person wat deel

ivory-tree-web

‘n Natuurlike amfiteater, wat dikwels deur olifante besoek word vorm die asemrowende ligging van die Ivory Tree Lodge. Die toekenning-bekroonde Amani Africa Spa verleen ‘n gevoel van absolute luuksheid aan die wilderness ondervinding by Ivory Tree Lodge.

Lees Meer

Morokolo Game Lodge

vanaf R 2100
per nag, per person wat deel

ivory-tree-web

Morokolo is op die noordelike hange van die Black Rhino Reserve in die Pilanesberg geleë, en bied een van die mees diverse wild ondervindinge in Afrika met jagdiere, wild, fauna en flora. Die prima wildondervinding en swem in die kristal water van die swembad.

Lees Meer

Shepherd’s Tree Game Lodge

vanaf R 2850
per nag, per person wat deel

shepherds-tree-web

Skop jou skoene af en ontspan by Shepherd’s Tree Game Lodge, geleë binne die eksklusiewe Black Rhino Reserve. Eksklusiewe wildritte, gourmet etes en asemrowende uitsigte gekombineer met die luuksheid van die bekroonde spa.

 

Lees Meer

Tambuti Game Lodge

vanaf R 2550
per nag, per person wat deel

tambuti-web

Eet onder die sterre by die vuur in die boma, of op die private uitsigvlak by jou suite in hierdie intieme, luukse lodge. Sonop en sonsak maak van elke dag ‘n okasie – die wild van die Black Rhino Reserve is joune om te ervaar

Lees Meer