Manyane Resort3stars

Inleiding
Lodge Permanent Safari Tents Self Catering Camping Swimming Pool Spa Sports Facilities Shop Bar Restaurant Conference Facilities

Inleiding

Die Manyane Resort bied aan buitelug-entoesiaste uitstekende verblyf in chalets, tente of karavane en kampterrein. Manyane is deel van Golden Leopard Resorts en bied ‘n verskeidenheid aktiwiteite van mini-gholf tot ‘n verfrissende swembad. Die grootste trekpleister, soos mens sou verwag, is die ongelooflike wilde diere van die Pilanesberg Nasionale Park. Daar is verblyf wat vir families en groepe ook voorsiening maak.

Verblyf

Dei chalets asook die kampeerterrein en karavaanpark is ideaal vir groepe en families wat saam reis. Vir diegene wat ‘n bietjie meer privaatheid soek is die studio-kamers en safari-tente ideaal.

Chalets

Manyane bied chalets met twee of vier beddens. Die chalets is om ‘n swembad en speelplek gebou en bied ‘n private stoep en braai. Manyane chalets het:

  • En-suite badkamer
  • Braaifasiliteite
  • B&B of aandete, B&B
  • Vir 2 of 4 gaste

Studio-kamers

Die Studio-kamers bied eenvoudige verblyf met twee beddens, ‘n kroegyskas en stort,Bespreek B&B of aandete, B&B.

Safari-tente

Die permanente Manyane safari-tente kan twee mense huisves en kan as selfsorg, B&B of aandete, B&B bespreek word. Die tente het elektrisiteit met ‘n yskas asook koffie en teefasiliteite.

Aktiwiteite

Gaste kan op hulle eie die ongelooflike Pilanesberg Nasionale Park wildernes invaar, of deelneem aan ‘n wildrit. Pilanesberg is die tuiste van dei meeste wildsoorte in suider-Afrika en al die Groot 5.

  • Natuurstappies gebeur elke oggend vroeg en word gelei deur ‘n ervare gids
  • Wildritte vertrek vroegoggend en laatmiddag
  • Tradisionele dansgroepe kan gereël word in die boma
Fasiliteite

Fasiliteite

Die oord bied:

  • Restaurant
  • Superette
  • Mini-gholf
  • 2 swembaddens
  • Staproetes
  • Instap-voëlhok
  • Trampolien
  • Buite-skaak
  • Restaurant

Die restaurant bied ontbyt asook ‘n a la carte spyskaart en buffets. Alle gaste het toegang tot die goed-geleë ablusieblokke.

Konferensie

Ntsu

  • Ouditorium 80
  • Funksiekamer
  • U-vorm 35
  • Klaskamer 40
  • Bioskoop 60
  • Banket80

Mokoe

  • U-vorm15
  • Klaskamer 20
  • Bioskoop 20
  • Raadskamer 10

Konferensie-bystand en Fasiliteite

Oorhoofse Projekter, VCR-Opnemer, TV Witbord, Multi-Media Projekter, PA-Sisteem, ‘Flexi-Rails’, ‘Flip Charts’.

Dienste

Sekreterieël – faks en fotokopie met bespreking

Waarin ons spesialiseer

  • Etes
  • Skemerkelkies
  • Private etes
  • Seminare
  • Ontbyt
  • Konvensies
  • Produk-loods
  • Bosberades
  • Bosbraais

Spanbou

Spanboufasiliteite is beskikbaar. Hierdie aktiwiteite verskil met moeilikheidsgraad, probleemoplossing en kreatiwiteit. (lekker vir jonk en oud, Jnr, Snr, vroulik of manlik)

Ligging

Ligging

Manyane Resort is naby aan die Manyane-hek in die oostelike deel van die Pilanesberg Natuurreservaat. Die oord is minder as twee ure vanaf Johannesburg en die glansryke Sun City is net om die draai.

Aanwysings:

Van Johannesburg neem die N4 na Rustenburg en draai af op die R556 na Sun City. By die vierrigting stop neem die R510 na Mogwase. Volg die tekens na die Pilanesberg Nasionale Park en die Manyane-hek.

Gallery
Tariewe

Tariewe

Spesiale Aanbod: Kry 10 % afslag vir besprekings tussen April 2015 en Maart 2016

Terme en voorwaardes:

  • Sodra ‘n bespreking gemaak is, moet die volle betaling gemaak word
  • Slegs geldig gedurende die advertensie op die webwerf is
  • Slegs geldig vir besprekings deur hierdie webwerf
  • Onderhewig aan beskikbaarheid

Manyane Resort Tariewe April 2015 – Maart 2016

4-Slaap Chalets Lae Hoë Piek
 (Bed & Ontbyt)
Chalet – enkel R 2435 R 2560 R 2690
Chalet – dubbel R 2560 R 2675 R 2810
Chalet – 3 wat deel R 2690 R 2830 R 2965
Chalet – 4 wat deel R 2810 R 2950 R 3100
Chalet vir 2 mense Lae Hoë Piek
(Bed & Ontbyt)
Chalet – enkel R 1570 R 1650 R 1740
Chalet – dubbel R 1700 R 1780 R 1870
Safari-tent vir 2 Lae Hoë Piek
(Bed & Ontbyt)  Middel van die week  Naweek SA Vakansie
Safari-tent – enkel R 1050 R 1100 R 1155
Safari-tent – Dubbel R 1170 R 1230 R 1295

Nota: Minimum van twee nagte se verblyf oor naweke (Vrydag en Saterdag)

  • Pryse is per chalet of safari-tent per nag
  • Kinders onder 12 bly verniet saam met 2 volwassenes
  • Betaal slegs R50 per ontbyt
  • Kinders onder 4 bly heeltemal gratis

Kontak ons met enige navrae!

Vind Meer Uit

Stuur ‘n Vraag