Kwa Maritane Bush Lodge4stars

Inleiding
Lodge Swimming Pool Spa Sports Facilities Shop Bar Restaurant Conference Facilities

Kwa Maritane met sy groot verskeidenheid verblyf-opsies en aktiwiteite bied aan aktiewe reisigers en die wat rus en vrede soek eweveel genot. Die bosveld in die Pilanesberg is propvol wilde diere, insluitende die Groot 5 en baie raar en bedreigde spesies.

Verblyf

Kwa Maritane bied ‘n verskeidenheid kamers wat by elke persoonlikheid pas. Alle kamers het selfstandige lugversorging, badkamer met stort en toilet, DSTV,telefoon, elektroniese skeer-proppe, koffie- en teefasiliteite, ‘n haardroër, internasionale multi-proppe en elektroniese kluis. ‘n Minikroeg is beskikbaar op aanvraag.

Aktiwiteite

Die unieke omgewing van die Pilanesberg speel tuiste aan suider-Afrika se groot wild, insluitende die Groot 5. Op wildritte sien jy dikwels leeus, olifante, buffels, swart en witrenosters onder andere. Begeleide wildstappies gee ‘n nuwe, indiepte perspektief van wat die bos lewer.

Kaw Maritane bied jou baie tyd om agteroor te sit en te ontspan. Twee swembaddens en ‘n spa is die perfekte manier om die stadslewe te vergeet. Vir diegene wat iets meer aktief wil doen is daar ‘n klimmuur en ’n speelgrond vir jonger safari-entoesiaste.

Fasiliteite

Fasiliteite

Elke oggend bied die restaurant ‘n deeglike Engelse ontbyt. ‘n Buffet-middagete en feesmaal-aandete wys die chef se kreatiwiteit met internasionele geure en tradisionele Suid-Afrikaanse disse. Die restaurant kyk uit oor die watergat en die graniet klipformasies.

Ander fasiliteite sluit in:

  • 2 bomas
  • Restaurant en kroeg
  • Gratis internet-toegang
  • Konferensiefasiliteite vir tot 264 afgevaardigdes
  • 2 swembaddens
  • Spa
  • Mediese dienste
  • Klimmuur
  • Kinder-speelgrond
  • Ondergrondse wild-kykplek
Konferensies

Konferensiefasiliteite vir tot en met 264 afgevaardigdes

1. Rhino (18m x 6m)

  • Bioskoop-styl 100 afgevaardigdes
  • Klaskamer 54 afgevaardigdes
  • U-vorm 40 afgevaardigdes

2. Hippo (6m x 6m)

  • Bioskoop 16 afgevaardigdes
  • Klaskamer 14 afgevaardigdes
  • U-vorm 12 afgevaardigdes

3. Tau or Nare (16m x 10m each)

  • U-vorm 44 afgevaardigdes
  • Klaskamer 84 afgevaardigdes
  • Bioskoop 208 afgevaardigdes
  • Banket 80 afgevaardigdes (minimum)

4. Tau and Nare combined (16m x 20m)

  • U-vorm 88 afgevaardigdes
  • Klaskamer 168 afgevaardigdes
  • ‘Herringbone’ 220 afgevaardigdes
  • Banket 160 afgevaardigdes
  • Bioskoop 400 afgevaardigdes
  • Dansvloer
  • Verhoog
  • 3-fase krag

Konferensiebystand en –fasiliteite

  • 35mm skyfieprojektor
  • Muurskerm
  • Televisie
  • Oorhoofse projektor
  • PA-sisteem
  • ‘Flip’-borde
  • Witborde
  • Data- en videoprojektor
  • Lapel-mikrofoonsisteem (slegs Tau en Nare)
  • ISDN-lyne

Konferensie Besigheidsentrum

  • Sekreteriale diens
  • Fotokopieë
  • Faks
  • E-pos
  • Internet
  • Twee werkstasies

Kliek hier om konferensie-kamer uitleg te sien

 

Ligging

Ligging

Kwa Maritane beteken letterlik ‘Plek van Klip’. Geleë op die voet van die klipperige area kyk Kwa Maritane oor die vlaktes van die Pilanesberg Natuurreservaat. Die area is een van Suid-Afrika se gunsteling wildernesareas, en die lodge bied uitstekende ondervindings met al suider-Afrika se grootwild en is net ‘n kort rid vanaf Sun City.

Gallery
Tariewe

Kwa Maritane Bush Lodge Tariewe

Tarief vir2015 Hoëseisoen Laeseisoen Hoëseisoen
Datums 2015 1 Jan –
30 Apr
1 Mei –
31 Aug
1 Sep –
31 Des
Per Persoon wat deel R 2120 R 1810 R 2120
Enkel persoon R 3010 R 2120 R 3010
Kind 13-17 jaar* Free Free Free
Kind 12-0 jaar* Free Free Free

Tariewe sluit in:

Aandete, bed en ontbyt
Een wildrit per dag
Bosbraai Woensdag en Saterdag

Note: Minimum verblyf is twee nagte oor naweke (Vrydag en Saterdag)

Kinderbeleid*

Kinders onder die ouderdom van 12 jaar (maksimum 2 kinders per kamer) bly gratis op ‘n aandete, bed en ontbyt basis. Kinders 13 – 17 jaar bly gratis, maar word 50% van die maaltyd-tarief gevra indien hulle met een of twee volwassenes deel. Kinders wat in hulle eie kamers bly word die volle volwasse tarief gevra.

Vind Meer Uit