Konferensies

Bakubung Bush Lodge

vanaf R 1810
per nag, per person wat deel

Geniet die beste van beide wêrelde: die opwinding van ‘n oord en die wildernes van die Pilanesberg. Begeleide wildritte, gesofistikeerde etes, bos-tennisbane, luukse swembaddens en panoramiese uitsigte uit elke kamer maak vir ‘n onvergeetlike konferensie-oondervinding. Verskeie konferensie-pakette is beskikbaar tot en met 120 afgevaardigdes.

 

Lees Meer

Ivory Tree Game Lodge

vanaf R 2290
per nag, per person wat deel

ivory-tree-web

‘n Natuurlike amfiteater deurtrek met olifant-spore is die asemrowende Ivory Tree Game Lodge.Vir ‘n unieke ondervinding mag aktiwiteite soos leeu-dartel deel van jou konferensie uitmaak. Tot en met 80 afgevaardiges word in a pragtige grasdak-gebou verwelkom.

Lees Meer

Kwa Maritane

vanaf R 1810
per nag, per person wat deel

kwa-maritane-web

Op die hange van ‘n oervolkaan bied Kwa Maritane die perfekte kombinasie van avontuur en rustigheid. Sien die Groot 5 vanaf die wildwegkruipplek en private watergat, of tuur na die sterre onder die Afrika-lug. Verwelkom tot en met 264 afgevaardigdes.

Lees Meer

Shepherd’s Tree Game Lodge

vanaf R 2580
per nag, per person wat deel

shepherds-tree-web

Geleë binne ‘n private deel van die Black Rhino Reserve, bied Shepherd’s Tree eksklusiewe wildritte, gourmet feeste en luukse rustigheid. Vir die avontuurlustiges is daar dalk wildbewaardings-aktiwiteite op die program. Verwelkom tot en met 70 afgevaardigdes.

 

Lees Meer

Bakgatla Resort

vanaf R 975
per nag, per person wat deel

bakgatla-web

Kies jou gunsteling soort akkommodasie, tussen ouderwetse safaritente en koloniale-styl chalets. Sit terug in die sprankellende swembad of geniet die oord se top-restaurant. Tot en met 350 gaste.

Lees Meer

Manyane Resort

vanaf R 585
per nag, per person wat deel

manyane-resort-web

Ontsnap na die natuur by Manyane Resort! Reisigers vind die wilde buitelug – alles met modern afwerkings – in die gemak van hulle safari-tent of baksteen-kothuise. Twee konferensie-fasiliteite bied plek vir tot en met100 gaste.

Lees Meer