Chalets & Safaritente
Manyane Resort |
vanaf R 585 |
per nag, per person wat deel |
Slaap onder die sterre in a ouderwedse safari-tent vir twee. Families en begrotingbewuste reisigers sal die Afrika-styl chalets en private stoepe (met braai) en studio-kamers geniet.
Bakgatla Resort |
vanaf R 975 |
per nag, per person wat deelg |
Slaap nader aan die wilde buitewêreld, in die gemak van ‘n safaritent. Vir diegene wat ‘n dak bo ‘n tent verkies is Bakgatla se Afrika-styl chalets ‘n begroting-vriendelike opsie.