buffalothorn1

Buffalo Thorn Lodge5stars

Inleiding
Buffalo Thorn Lodge is ‘n eksklusiewe lodge in die Black Rhino Reserve van die Pilanesberg Natuurreservaat. Vrystaande verblyf met ‘n maksimum van 10 en die perfekte Groot 5 ervaring maak van Buffalo Thorn Lodge die ideale safari bestemming. Lê in die Jacuzzi terwyl ja na die wild om jou kyk.

Verblyf

Die lodge bied vyf vrystaande chalets met 70 slaapkamers, en-suite badkamers, ‘n sitkamer en private dek. Elke kamer het ‘n koning-groottebed wat vir twee enkel beddens verruil kan word op aanvraag. ‘n Jacuzzi asook ‘n binne- en buitestort was die dag se avonture af. Die totale nommer gaste word tot 10 gehou om ‘n private en eksklusiewe ondervinding te waarborg.

Buffalo Thorn Lodge bied die volgende:

  • Twee familie eenhede met’n koning-grootte bed en twee enkel beddens vir kinders.
  • Drie dubbel-eenhede met koning-grootte beddens
  • Bababedjies is beskikbaar op aanvraag

Alle chalets is volmaak met:

  • Gratis tee en koffie
  • Kroeg-koelkas
  • Alle linne, insluitende swemhanddoeke
  • Elektroniese kluis
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Private dek
  • Haardroeërs

Aktiwiteite

Daaglikse oggend en aand wildritte word ingesluit in die Buffalo Thorn Lodge pakkette. Die Black Rhino Reserve is ‘n nuwe byvoeging tot die Pilanesberg Natuurreservaat en is ‘n eksklusiewe-gebruik area. Pilanesberg is ‘n 57 000 hektaar wildreservaat wat tuiste speel tot amper al suider Afrika se groot wild, insluitende die Groot 5.

Ander aktiwiteite sluit in:

  • Vierwiel
  • Klei-duif skiet
  • Boogskiet
  • Tromslaan
  • Interaktiewe tradisionele dans-sessies
  • Leeu-park toere
  • Jagdier-park toere
Fasiliteite

Fasiliteite

Goeie kwaliteit binne- en buite fasiliteite laat gaste tuis voel. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne toerusting, gasstoof, skottelgoedwasser en koffie masjien en is ten volle gediens. Die buite-area het n swembad vir warm dae en ‘n braai vir sosiale aande.

Fasiliteite by Buffalo Thorn Lodge sluit in:

  •  Ten volle toegeruste kombuis
  • Snoekertafel
  • Wynyskas
  • Kinder-vriendelikke swembad
  • Warm Jacuzzi
  • Kroegyskas en ysmasjien
  • Eetarea
  • Oop-vuur braai
  • Moderne gas braai
Ligging

Ligging

Buffalo Thorn Lodge is in die Black Rhino Reserve binne die Pilanesberg Natuurreservaat geleë. Hierdie afgesonderde noord-westelike deel van die park is die park se nuutste aanwins en die blyplekke hier is almal eksklusief. Die reservaat is oorstrek met soetveld en het ‘n groot hoeveelheid Tamboti-bome, waar die bedreigde swart rinoster dikwels te vinde is.

Aanwysings:

Ry na Sun City op die R556, maar verby die ingang van die oord. Hou aan vir omtrent 5 km en draai regs op die R565. Na 27km sien jy die ingang na die Black Rhino Reserve. By die hek kan jy vra o deur jou lodge opgetel te word of ry self op die grondpad.

Gallery
Tariewe

Buffalo Thorn Lodge Tariewe

Tarief vir 2015 Naweke en Publieke Vakansiedae Middel vnadie week
Eenheid ( Slaap 10 Gaste ) R 12000 R 9000

Tariewe sluit in:

Ten volle gediens

Oggend- en middagwildritte met ‘n gekwalifiseerde gids

Koffie, tee en houd

Pendeldiens vanaf en na die hek (op aanvraag)

Bewaringsfooie

Notas

  • Tariewe is vir die hele lodge per nag
  • Die lodge het slaapplek vir ‘n maksimum van 10 mense
  • BTW is ingesluit
  • Naweek-tarief is geldig vir SA skoolvakansies en publieke vakansiedae
Vind Meer Uit