Black Rhino Game Lodge

Inleiding
Lodge Swimming Pool Restaurant Bar

Black Rhino Lodge is knus in ‘n Tamboti-woud in ‘n private deel van dei Pilanesberg se Black Rhino Reserve. Die lodge bied eksklusiewe wild-ervaringe en van Suid-Afrika se gunsteling 4-ster verblyf. Die dag begin met ‘n wildrit in die afgeleë valley en eindig met die Black Rhino se private chef se feesmale.

*Let asseblief op: Black Rhino is ‘n private toegewing en geendagbesoekers word toegelaat nie.

Verblyf

Die luukse suites by Black Rhino Game Lodge bied gaste ‘n private wegkomkans wat oor die stoep na die wilde Afrika-bos uitkyk. Dit is alledaags om bokke en selfs olifante van die gemak van die lodge af te sien. Die en-suite badkamers lei tot by ‘n buite-stort en grasdakke met groot vensters gee die kamers ‘n grootse gevoel.

Alle suites het:

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Tee en koffie fasiliete
  • Private stoep
  • En-suite badkamer
  • Buitestort

Aktiwiteite

Wildritte begin in die Black Rhino Reserve en vaar die groter Pilanesberg Natuurreservaat area in. Opgeleide gidse verduidelik wat hierdie habitat so uniek maak en soek leeus, luiperds en cheetahs uit.

Ander aktiwiteite in die Pilanesberg-area sluit in:

  • Voëlkyk
  • Gholf by Sun City
Facilities

Fasiliteite

Die gedeelde vermaak-area by Black Rhino Game Lodge bied aan gaste ‘n volle kombuis, sitkamer en eetkamer. Die stoep en swembad nooi jou om te ontspan en dalk sien jy ‘n wilde dier of twee van die gamak van die water. Die restaurant en kroeg lei na ‘n uitkyk-platform. Chef bied ongelooflike maaltye en versnaperinge deur die dag.

Die lodge fasiliteite sluit in:

  • Uitkykplatform en stoep
  • Swembad
  • Restaurant en kroeg
  • Sitkamer en vermaakarea
Ligging

Ligging

Die Black Rhino Reserve is ‘n nuwe toevoeging tot die Pilanesberg en is in die westerlike deel van die park geleë. Die reservaat is tuiste vir die meeste groot soogdiere in suider-Afrika en ‘n groot verskeidenheid voëls.

Aanwysings:

Neem die N4 vanaf Johannesburg en draai op die R556 na Sun City. Ry verby Sun City en hou aan en draai regs op die R565.Volg hierdie pad vir 28km tot jy by die hek vir die Black Rhino Reserve kom. Teken in by die hek om jou vervoer te reël.

Gallery
Tariewe

Black Rhino Game Lodge Tariewe

Tarief vir – 2015 Hoëseisoen Laeseisoen Hoëseison
Datums 2014 – 2015 1 Jan – 30 Apr 1 Mei – 31 Aug 1 Sept – 30 Des
Per Persoon wat deel-tarief R 2445 R 1835 R 2445
Enkelpersoon-tarief R 3670 R 2775 R 3670
Kind 6-11 jaar R 1220 R 915 R 1220
Kind 0-5 jaar Free Free Free
RSA tarief vir 2015* Hoëseison Laeseisoen Hoëseison
Datums 1 Jan – 30 Apr 1 Mei – 30 Sep 1 Oct – 30 Apr 2016
Per Persoon wat deel-tarief R 2060 R 1580 R 2030
Enkelpersoon tarief R 3090 R 2365 R 3045
Kind 6-11 jaar R 1030 R 790 R 1015
Kind 0-5 jaar Free Free Free

*RSA inwoners moet bewys van adres en groen ID wys

*Datums uitgesluit: 20 & 21 Maart 2015; 03-06 April 2015; 24-27 April 2015

Tariewe sluit in:

Ontbyt, middag- en aandete

Twee daaglikse wildritte

Nota: Minimum twee aande se versblyf oor naweke (Vrydag en Saterdag)

Kinderbeleid

0 – 5 jaar: Gratis indien hulle met betalende volwassenes deel. R50 per kind per wildrit. Wildritte per gids se diskressie.

6 – 11 jaar: Volle kindertarief indien hulle met twee betalende volwassenes bly. Volle volwassene tarief indien hulle in hulle eie kamer bly.

12 jaar en ouer: Word soos volwassenes gesien en bly in hulle eie kamers.

Vind Meer Uit